Maak asb seker u datums is beskikbaar voordat besprekings- vorm ingevul en deposito's betaal word. Indien u nie die aanlyn vorm wil gebruik nie (volg skakel bo aan), kan u die 'word' weergawe invul: besprekingsvorm
Bevestiging van besprekings sal plaasvind nadat deposito (1 nag se akkommodasie met BTW otvang is.)