Vir
besprekings, vul asb besprekings-vorm
in, en e-pos of fax aan ons. Met betaal van 'n deposito (1
nag se akkommodasie) sal ons
met u bevestig per e-pos, sodra die bewys aan ons deurgestuur
word.
Bank besonderhede:
Standardbank
Louis Trichardt (Tak
kode: 052549)
HJ Myburgh Rek no:
330188526
Kyk
gerus watter datums nog oop is vir 2010. Ons sal dit opdateer
soos beskikbaarheid verander.
Voorwaardes:
* 'n Minimum 3
nagte moet bespreek word, met minstens 4 jagters.
* Kanselasies moet
minstens 1 maand vooraf geskied andersins sal deposito's
verbeur word.
* Herbevestig asseblief
besprekings nadat deposito's inbetaal is.